Products in Cart :
You have 0 items in your cart (R0)


HANEPOOT PLUK by De Krans


Posted on: 2016-01-12
Posted by: De Krans Wines

Bring jou houer en kom pluk jou eie Hanepoot druiwe by De Krans. Ons is oop 7 dae ‘n week. Kostes vir druiwe is slegs R7.00/kg

De Krans spog ook met ’n splinter nuwe Bistro en Deli. Kom kuier gerus saam met ons onder die wingerd prieël, drink ’n glasie wyn en smul aan ons heerlike geregte.  Om teleurstelling te voorkom, bespreek vroegtydig ’n tafelvir ontbyt, middagete of selfs ’n laat middag versnappering. Bistro sal slegs op DINSDAE gesluit wees.

Vir enige verdere navrae, kontak Helet Viljoen / Bessie Swanepoel by Tel: 044-2133314/364



View articles