Products in Cart :
You have 0 items in your cart (R0)


APPELKOOSPLUK


Posted on: 2015-11-04
Posted by: De Krans Wines

 

KOM PLUK JOU APPELKOSE

21 November tot 6 Desember 2015

 

·      kom pluk jou eie BULIDA APPELKOSE by

De Krans @ R5.50/kg

 

·      Bespreek vroegtydig ‘n tafel vir  middagete in ons nuwe deli/bistro  

 

·      kom proe ons spogwyne by de krans

 

Vir enige verdere navrae

kontak Helet Viljoen/Bessie Swanepoel

by 044 – 2133314 / 364

 

----‘N TROTSE TRADISIE VAN KWALITEIT WYNE----

 



View articles