• No products in the cart.
  • No products in the cart.

Apr 2022

- ’n Verhaal van liefde en innovasie Portstyl-wyn is deel van De Krans se erfenis. In ag genome die streek se klimaat en grondtipe was dit eintlik onvermydelik dat hierdie bekroonde wynmakery sou beweeg na Portugese kultivars. Dit is hoe De Krans gekom het tot waar hy vandag is, een van die mees bekroonde en gerespekteerde produsente van portstyl-wyne en droë wyne van Portugese kultivars in Suid-Afrika. Maar bowenal is De Krans se mense lief vir portstyl-wyne. Hulle is passievol daaroor, en soos alles in die lewe waaroor mens passievol is, wil mens daardie passie, daardie liefde deel. Jy wil hê ander moet dit ervaar en ook lief raak